Skip to : [Content] [Navigation]

Stuur 'n Epos Aan Die Webmeester

Vermiste verse en teks

Ons is bewus daarvan dat sommige verse en teks tans nie in die aan lyn Bybel voorkom nie. Ons volg 'n programmatiese proses om die oorspronklike teks na 'n databasis om te skakel. Daar sluip soms foute in hierdie proses in en natuurlik is dit nie moontlik om elke keer die hele Bybel te proeflees nie. Ons waardeur u bydrae om die proses te verbeter.

Maak asseblief seker dat u die vertaling, boek en hoofstuk in u epos spesifiseer.